Write For Us

Dana Winner - Sewe Reënboë (Lyrics onderaan)

Loading...
Google Rank
101 Views
Published
Artist: Dana Winner
Song: Sewe Reënboë (zeven regenbogen / seven reainbows)
Album: Rainbows of love
Lyrics:
SEWE DAE IS NODIG
SODAT DIE MENS HIER KAN BESTAAN
VELE VRAE OORBODIG
NA WAARHEEN EN WAARVANDAAN

SEWE SEE OP TE VAAR
ES DIE DROOM VAN IEDER MENS
SEWE SEE TE BEWARE
VIR DIE MENS DIE MOOSTE WENS

MAG SEWE REËNBOË DEUR
DIE HEMEL BLY GAAN
MAG IN VELE KINDER OË
SEWE REËNBOË STAAN

SEWE STERRE SOOS PLANETE
MET DIE AARDE HOOG IN EEN BAAN
MET VAN VERRE DIE WETE
DAT DIE WÊRELD BLYF BESTAAN

SEWE LEVENS VIR DIE AARDE
HOOP EN VREDE VIR IEDERE MENS
IEDERE MET SYN EIE WAARDE
VIR DIE MENS DIE MOOSTE WENS

MAG SEWE REËNBOË DEUR
DIE HEMEL BLY GAAN
MAG IN VELE KINDER OË
SEWE REËNBOË STAAN

REËNBOË IN KINDER OË
REËNBOË _ Ë _Ë

Ik bezit op geen enkele manier de rechten van deze muziek.
Alle rechten behoren tot de rechtmatige eigenaren en de platenmaatschappij.
Heeft de platenmaatschappij er problemen mee dat dit op youtube is geplaatst
gelieve mij dan te contacteren en ik verwijder dit stukje muziek meteen!
Category
POP
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment